Tweetalige Skoolwoordeboek:
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in hulle addisionele taal te laat skryf en praat. Dit fokus daarop om leerders te help om hulle mees algemene struikelblokke te oorkom en bied ondersteuning in vier sleutelareas, soos hieronder aangetoon.

Bilingual School Dictionary:
Designed to enable learners to write and speak effectively and competently in their additional language, this up-to-date and easy-to-use dictionary focuses on overcoming learners' most common difficulties. It offers support in four key areas, as shown below.

Features

  • Help leerders om die regte vertaling te kies.
  • Bied slegs dikwels gebruikte vertalings aan.
  • Wys hoe woorde werklik gebruik word.
  • Sluit nuwe woorde vanuit die hele kurrikulum in.
  • Helps learners choose the right translation.
  • Gives frequently used translations only.
  • Shows how words are really used.
  • Includes new words from across the curriculum.

All South African learners from Grade 4 - 12 (esp Grade 4 - 9), Home language, First additional language, second additional language, English and Afrikaans.

Other Links
‘n Tweetalige Werkboek is ook beskikbaar / A bilingual Workbook is also available

Press Release
Popular bilingual school dictionary nominated for ATKV Word Wise award
Oxford Bilingual school dictionary wins coveted ATKV Veertjie

Awards
Tweetalige skoolwoordeboek van Oxford University Press genomineer vir 'n ATKV (Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging) Woordwystoekenning
Bilingual school dictionary from Oxford University Press nominated for ATKV (Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging) Word Wise Award

  • Oxford Afrikaans-Engels English-Afrikaans Skoolwoordeboek School Dictionary

The specification in this catalogue, including without limitation price, format, extent, number of illustrations, and month of publication, was as accurate as possible at the time the catalogue was compiled. Due to contractual restrictions, we reserve the right not to supply certain territories.